Grid sets by Smartbox Afrikaans
Towerhuis - Tas
Interaktiewe visuele beelde vertoon geanimeerde beelde wat deur die maak van keuses in die rooster aktiveer word. Hulle is ontwerp vir die ontwikkeling van oorsaak & gevolg en vroëe taal vaardighede.
Towerklavier - Tas
Ontwikkel vroeë oorsaak en gevolg vaardighede deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees, terwyl sleutelvaardighede aangeleer word.
Towerkwas - Tas

Towermuis - Tas

Vier-in-'n-ry - Tas
Interaktiewe leer - uitdagings is gemik op verskillende vaardigheidsvlakke. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees terwyl sleutel toegangvaardighede aangeleer word.
Vuurwerke - Tas
Ontwikkel vroeë oorsaak en gevolg vaardighede deur ons interaktiewe leer aktiwiteite. Hulle is ontwerp om pret en motiverend te wees, terwyl sleutelvaardighede aangeleer word.
WoordeSkat - Tas
Hierdie rooster stel is gemik op jong volwassenes wat reeds bekend is met AAK. Alhoewel die rooster stel volledig deur simbole ondersteun word, stel die spel rooster geletterde gebruikers in staat om unieke woorde uit te spel.
YouTube Kids
‘n Toeganklike, ouderdom toepaslike en advertensie vrye Youtube ondervinding vir kinders. v1.0